Malvalekkertert
Malvalekkertert FOTO Donna Lewis

Malvalekkertert

Ons het op SARIE se Facebook-blad gevra wat jul gunsteling-yskastert is en die malvalekkertert het gewen. Hier is ons weergawe.

RESEP HIER

8-minuut-jogurtkaaskoek
8-minuut-jogurtkaaskoek FOTO Donna Lewis

8-minuut-jogurtkaaskoek

Dié resep het my ma per SMS met my gedeel omdat dit so maklik is! En ja, net 8 minute, afkoel, en jy het kaaskoek!

RESEP HIER

Donkersjokolade-jodetert
Donkersjokolade-jodetert FOTO Donna Lewis

Donkersjokolade-jodetert

Lae van lekkerte!

RESEP HIER

Witsjokolade-Cremora-tert
Witsjokolade-Cremora-tert FOTO Donna Lewis

Witsjokolade-Cremora-tert

Die klassieke tert is die koningin van yskasterte.

RESEP HIER

Onderstebo-sjokolade-en-koffietert
Onderstebo-sjokolade-en-koffietert FOTO Donna Lewis

Onderstebo-sjokolade-en-koffietert

Vir almal wat hou van donkersjokolade en koffie.

RESEP HIER

Witsjokolade-maaskaastert
Witsjokolade-maaskaastert FOTO Donna Lewis

Witsjokolade-maaskaastert

Tradisioneel word die tert in 'n driehoekvorm gestol. 

RESEP HIER