Waaraan dink jy as jy "Sondag" hoor? Bes moontlik aan familie en vriende en ’n heerlike bord kos. Só dink ons ook by SARIE, en oor die volgende paar maande gaan ons jou in elke SARIE KOS en weekliks op SARIE.com bederf met ’n spesiale Sondagmiddagete-plan. Van A – Z!

In dié aflewering van ons opwindende nuwe reeks deel ons vandag die spyskaart sodat jy solank jou #SARIESondag kan beplan.

Kry ook jou SARIESondag wenke hier.

Dié week se #SARIESondag is veral spesiaal vir al die moeders en oumas. Ons deel die week se spyskaart wat jou geliefdes kan berei - Sondag-trooskos met min moeite. 

As jy wonder waaroor al die bohaai gaan, lees HIER en luister ook wat sê Denise Newman, wat in Suidooster speel, oor haar Sondagherinnering.

Blaai deur die galery vir die resepte vir jou eerste #SARIESondag.

sarie kos pavlova vinnige kos