Dis weer #SARIESondag-tyd, en dié keer vier ons dit saam met ’n paar voormalige SARIE Voorbladgesig-finaliste. Omring met die geure van die see en die hitte van ’n oop vuur verdryf ons die koue met gister se trooskos in ’n nuwe baadjie.

Jou spyskaart 

Seekos Sondagmiddagete Spyskaart

Laai jou spyskaart HIER af.

Geniet #SARIESondag in styl met wenke van Herman – klik HIER.

Slim idee om jou tafel te dek!