Herman Lensing wys jou stap vir stap hoe om gebraaide aartappels te maak.

• 12 middelslag-aartappels, geskil

• 500 ml sonneblomolie

• 4 heel knoffelhuisies

• 2 suurlemoene se skil

• hand vol tiemie

• sout en varsgemaalde swartpeper

FOTO'S Lee Malan