• 125 ml  tamatiesous
  • 70 ml Worcester- sous
  • 60 ml sojasous
  • 125 ml blatjang
  • 1 knoffelhuisie, fyngekap

Meng al die bestand-dele goed saam.

Ideaal vir hoender, steak, lamsvleis en varkribbetjie