• 30 ml vars koljander
  • 2 rooi brandrissies, in skyfies gesny
  • 30 ml olyfolie
  • 30 ml lemmetjiesap
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Meng al die bestanddele goed saam.

Ideaal vir vis