Gebraaide aartappels met raclette

akkreditasie
FOTO Donna Lewis
FOTO Donna Lewis

genoeg vir 6

Verhit oond tot 200 °C. Meng aartappelwiggies, paprika, olyfolie, en sout en peper saam in groot mengbak. Keer uit op bakplaat en plaas in warm oond. Oondbraai 30-40 minute oop of tot aartappels goudbruin en gaar is. Haal aartappels uit oond en hou eenkant. Draai oond se rooster-element op hoogste stelling. Plaas raclette in klein oondvaste pan en plaas onder rooster-element. Bak 5-10 minute of tot kaas gesmelt het. Plaas aartappels op opdienbord. Gooi gesmelte kaas oor en sit voor met agurkies. 

KYK OOK: Trekuitmekaar-brood

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees