(4 porsies)

  • 4 mielies
  • olyfolie

Plaas mielies in kastrol met kookwater. Kook sowat 10 minute. Haal uit en smeer klein bietjie olyfolie rondom. Verhit ’n riffelpan en braai die mielies vir sowat 10 minute tot dit rondom mooi bruin word. Sit voor met botter.