• 30 ml botter
  • 3 piesangs

Smelt botter in ’n groot pan. Sny elke piesang in die lengte in 3 en braai in gesmelte botter tot mooi bruin.