•  250 ml Bulgaarse jogurt
  •  4 sprietuie, fyngekap
  •  1 knoffelhuisie, fyngedruk
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Meng al die bestanddele vir die jogurt-sous.