Resep deur Nadège Lepoittevin-Dasse

Karamelsous

• 100 g (125 ml) suiker

• 125 ml room

• 10 ml pienk sout

Plaas suiker in middelslag-kastrol en roer oor lae hitte met ’n houtlepel tot dit begin smelt. Voeg room en sout by en meng deur. Sny koek in skywe en sit voor met sous