• ½ komkommer

• 300 ml Griekse jogurt

• sout en varsgemaalde swartpeper

• sowat 10 vars kruisementblare

Rasper komkommer en meng in bakkie met jogurt. Geur met sout en peper. Kap kruisement grof en sprinkel bo-op.