Sit dit voor in klein bakkies op gebreekte ys met suurlemoen-kwarte.

(6 – 8 porsies)

  • 1 groot komkommer
  • 45 ml witasyn
  • 30 ml witsuiker
  • hand vol kruisement, fyngekap
  • 1 brandrissie, fyngekap

Sny komkommer in blokkies en meng saam met res van bestanddele.