Roer 60 ml heelkorrel-mosterd by warm bruinsous. Moenie weer kook nadat mosterd bygevoeg is nie, dit sal sous bitter maak. Sit voor.