As parmaham te duur is, gebruik enige ander soort ham.

(genoeg vir 4)

  • 70 g parmaham
  • vier snye bruschetta
  • 1 rooi-ui, in dun ringe gesny
  • gemarineerde sampioene (sien resep op web)

Sit parmaham op ’n bruschetta. Plaas uieringe bo-op en skep gemarineerde sampioene bo-op.