(6 porsies)

  • 1 botteltjie (400 g) geel piquanté-soetrissies, gedreineer
  • 225 g fetakaas
  • 3 sprietuie

Dreineer die piquanté-soetrissies en fetakaas. Plaas al die bestanddele in jou voedselverwerker en kap fyn.