Sit dit voor in klein bakkies op gebreekte ys met suurlemoen-kwarte.

(6 – 8 porsies)

  • 1 pynappel, geskil
  • 1 rooi-ui, fyngekap
  • 2 knoffelhuisies, gekap
  • 1 brandrissie, fyngekap
  • sap en skil van 1 suurlemoen

Sny pynappel in klein blokkies en meng saam met res van bestanddele.