(6 porsies)

  • 400 g swart olywe, ontpit
  • 40 g ansjovis-filette
  • 30 ml kappertjiesaad
  • 120 ml olyfolie
  • 1 knoffelhuisie
  • 1 botteltjie (400 g) rooi piquantésoetrissies, gedreineer
  • 2 snye witbrood
  • varsgemaalde swartpeper na smaak

Plaas al die bestanddele in jou voedselverwerker en kap fyn.