Cabana Boekuittreksel Resep

Lewer sowat 50 mL

• 2 eetlepels (30 ml) heuning

• 1 eetlepel (15 ml) appelasyn

• 1 teelepel (5 ml) Dijon-mosterd

Meng al die bestanddele saam in ’n klein bakkie en gebruik om gebraaide vleis mee te glaseer.