(sowat 500 ml)

  • 250 ml Bulgaarse jogurt
  • 125 g bevrore brame (blackberries)
  • 1 appel, geskil en in blokkies gesny
  • 15 g gepelde amandels
  • ½ ml fyn kaneel
  • 15 ml heuning
  • 4 ysblokkies

Vir bo-op

  • vars kruisementblare

Gooi al die bestanddele in jou smoothie-masjien. Verwerk tot glad. Gooi in glase en versier met kruisement.