(1 porsie)

  • 200 ml volroommelk (of laevet melk vir ’n skinny latte)
  • 50 ml baie sterk espresso

Verhit die melk in ’n kastrol tot net voor kookpunt. Klits in die kastrol tot ’n lekker skuim - gebruik ’n skuimklitser - of klits dit in die glas. Bedien die vuurwarm espresso daarmee saam.