Sjokolade, mans, koffie – party goed is net beter as hulle ryk is!

– Anoniem

Plaas 15 ml kakao, 15 ml suiker en 30 ml melk in ’n kastrol. Klits terwyl dit verhit tot net voor kookpunt. Gooi 250 ml warm swart koffie in ’n glas of beker en vul met die kakaomelk. Sit warm voor

Hierdie is ’n lekker nagereg vir jou middel-van-die-week-spyskaart. Eet hiermee saam:

Voorgereg: Gekrummelde portobellosampioene met taramasalata

Hoofgereg: Hoenderborsies met chorizo en bone