Sondag 23 April vier die wêreld Duitse Bierdag. En hier aan die einde van ’n besige week is daar mos min dinge so lekker as om agteroor te sit met ’n yskoue bier in die hand. Of jy nou van lager, ale of dunkel hou, elke smaak het sy bier-maat! As jy nie die Stellenbosch Boetiekbierfees (Craft Beer) kan meemaak nie, het ons vir jou 'n paar ander maniere om dit te vier!

Met soveel Duitse biere om van te kies is dit amper onmoontlik om op een te besluit. Ons leer jou hoe:

k6e8825_edit

Indien jy eerder 'n biertjie in jou kos wil proe as in 'n glas, probeer Herman se resep vir bier-mosterd - perfek saam met jou Sondag middag-maal!

FOTO  Donna Lewis SARIE KOS JUN/JUL 2012 FOTO Donna Lewis
SARIE KOS JUN/JUL 2012

En vir die bittereinders, leer ons jou hoe om jou eie bier te maak.

20150318-_K6E9255-Edit-3

CHEERS!

Bron: www.daysoftheyear.com