(1 drankie)

  • 8 mentblare
  • 12,5 ml loperige heuning
  • skeutjie suurlemoensap
  • 50 ml appelsap
  • 25 ml Ierse whiskey

Kneus die mentblare in die heuningstroop. Voeg die ander bestanddele by, skud en gooi deur ’n siffie in ’n koeldrankglas gevul met fyngebreekte ys. Versier met ’n mentblaar en suurlemoenskyfie.