(sowat 500 ml)

  • 125 ml Bulgaarse jogurt
  • 125 ml volroommelk
  • 15 ml Milo
  • 2 piesangs, in stukke gesny
  • 30 ml grondboontjiebotter
  • 8 amandels
  • 3 ysblokkies

Vir bo-op

  • nog ’n bietjie Milo

Gooi al die bestanddele in jou smoothie-masjien. Verwerk tot glad. Gooi in glase en sprinkel ekstra Milo bo-oor.