Maak 'n rooibostee-cappuccino volgens aanwysings op pak. Bring 100ml melk tot kookpunt in kastrol en klits tot skuim vorm. Skep skuim bo-op cappuccino en sit dadelik voor.