(sowat 500 ml)

  • 150 ml vetvrye melk
  • 350 g spanspek, in blokkies gesny
  • 15 ml heuning
  • 3 ysblokkies

Gooi al die bestanddele in jou smoothie-masjien. Verwerk tot glad.