(sowat 600 ml)

  • 350 g mango
  • 2 vars vye, geskil
  • 2 grenadellas se pulp
  • 300 ml mango-sap
  • 3 ysblokkies

Vir bo-op

  • pulp van 1 of 2 grenadellas

Gooi al die bestanddele in jou smoothie-masjien. Verwerk tot glad en gooi in glase. Skep grenadella-pulp bo-op vir die mooi.