(6 - 8 porsies)

Verwyder stingels van sowat 250 g wit sampioene. Gebruik 125 g gerookte snoekpatee en sit 'n skeppie op elke sampioen. Rond af met 'n vars origanum-blaartjie.