Genoeg vir 4

Gaarmaaktyd: 15-20 minute

  • 215g (250ml) arborio-rys
  • 2x400ml-blikke klappermelk
  • 200ml water
  • 50g (60ml)  strooisuiker
  • 50g (60ml) sagte bruinsuiker
  • 1 vanieljepeul, oopgesny en saadies uitgekrap, of 10ml vanieljegeursel

Plaas al die bestanddele saam in 'n middelslag-pot. Bring tot kookpunt oor medium hitte terwyl jy aanhoudend roer met 'n houtlepel. Verlaag hitte tot stadige prut en kook mengsel sowat 15-20 minute. Verwyder van hitte en volg verder een van die volgende variasies