Skep Griekse jogurt in wafelbakkie. Gooi heuning en gekapte amandels oor. Jy kan ook snye vars piesang in die jogurt meng.