Nadat ’n leser onlangs ’n resep vir ’n lekker kaaskoek wou hê, het die Klits-en-klets-blogger, Liezl Vermeulen, deur ons argiewe gegrawe en die lekkerste kaaskoek-resepte opgespoor.

Basiese kaaskoek

Hierdie maklike resep kan jy net so maak of dit as die basis gebruik om jou eie lekker kombinasies te maak! Donna Lewis Basiese vanielje-kaaskoek FOTO: Donna Lewis

Kaaskoek vir diabete

Hierdie twee kaaskoeke is geskik vir diabete (en is die beste keuse vir ’n "skelm" soetding!).

Wees op die uitkyk vir Herman Lensing, SARIE-kosredakteur, se gesondheidsafdeling in elke uitgawe van SARIE KOS (diabetes, laktosevry, glutenvry én meer).

Donna Lewis Bittersjokolade-en-pistasieneut-kaaskoek en Gemengde-bessie-kaaskoek FOTO: Donna Lewis

IMG_6501-Edit-Edit Grondboontjiebotter-kaaskoek

Vinnig, vinniger, kaaskoek

Dié kaaskoek neem nie ure om te maak nie!

1,2,3...kaaskoek1,2,3...kaaskoek!

Anderste kaaskoek

Kaaskoek hoef nie vervelig te wees nie - sit dit op dié interessante manier voor!

sr1110hoofkos_2_Karamel-kaaskoek-broodjies

Stap vir stap

Herman wys jou in dié video stap vir stap om kaaskoek te maak - ja, dit is só maklik!

sr1307_koek_v_d_maand_2_Stap-vir-stap-video: Lekkerste kaaskoek