Dis wárm! Die Klits-en-Klets-kok koel af met die lekkerste roomys-resepte uit die SARIE-argiewe.

Ná die afgelope naweek se hitte in die Kaap - waar ek elke vyf binne in die yskasdeur probeer klim het - móés ek eenvoudig ’n paar resepte by die kosredakteurs, Herman Lensing en Barbara Joubert, gaan kry vir yskoue, liplekker roomys. Hier is my keuse vir SARIE se lekkerste roomyse.

Top-10 moet-eet-roomyse

1. Aarbei-ysstokkies

Aarbei-ysstokkies

2. Bloubessie-roomys

bloubessie-roomys

3. Roomys-terrien

Roomys-terrien4. Karamelroomys

Karamelroomys5. Pistasieneut-roomys-wafels

Pistasieneut-wafel-roomyse6. Waatlemoen-granita

Waatlemoen-granita7. Pavolva-roomys

Pavlova-roomyse8. Roomystoring

Roomys-toring9. Vanielje-en-framboos-stokkies

Vanielje-en-framboos-stokkies

10. Italiaanse-roomys-soene

Kry dié resep wat op die voorblad van die huidige SARIE KOS is in die nuutste uitgawe - nóú op die rak.

Kos-Italiaans-Feb-Maart-2014

Hoop jy koel lekker af met dié heerlike resepte!

Klits-en-Klets Kok

Liezl

Klits-en-Klets KokVolg my ook nou hier en kook saam

Twitter: @KlitsenKletsKok

Facebook: Klits en Klets Kok

Instagram: klitsenkletskok

Indien jy een van die Klits-en-klets-blogs gemis het, klik HIER.