(12 kolwyntjies)

Volg aanwysing vir basiese resep se beslag. Roer stukkies Crunchie by. Verdeel mengsel tussen bakkies en plaas in warm oond. Bak vir 15 - 20 minute of tot goudbruin en 'n toetspen skoon uitkom. Haal uit en laat afkoel voor jy kolwyntjies versier. Meng alles vir versiersel saam. Gebruik 'n groot lepel en skep balle versiersel op kolwyntjies. Druk effens plat en sif kakao oor