• 250 ml room
  • 12 tertdoppies
  • 200 g bessiekonfyt

Klits room tot styf. Skep teelepels vol konfyt in die klaar gebakte tertdoppies en versier met room.

Om te weet: Die tertdoppies is beskikbaar by Checkers, R26 vir 12.