Jy kan doughnut-pannetjies deesdae oral in winkels kry. Ek bak malvapoeding graag in die pannetjies. Sit voor saam met roomys of winkel-vla. genoeg vir 12

• 15ml botter

• 100g (125ml) suiker

• 1 eier, geklits

• 180g (320ml) koekmeel, gesif

• 5ml fyn appelkooskonfyt

• 15ml bruin asyn

Sous

• 125ml ingedampte melk

• 125ml warm water

• 200g (250ml) suiker

• 15ml botter

• 2,5ml vanieljegeursel

OM TE WEET

Malvapoeding is een van SA se mees tradisionele poedings, danksy die Hollanders. Dit was glo ook een van president Nelson Mandela se gunstelinge. Hy het nie juis ’n suikertand gehad nie, maar vir malvapoeding het hy nie maklik nee gesê nie!

Koop nou jou nuwe uitgawe van SARIE KOS

SARIE Kos Voorblad foto met teks