Februarie is Bake for Family Fun-maand, wat ons ’n goeie verskoning gee om nog meer te bak! En wat is méér deel van familietradisie as melktert? Warm of koud, met ekstra kaneel of daarsonder, ’n stuk melktert bly ’n groot bederf.

Hier is drie van ons lekkerste (en maklike) resepte uit ons argief:

Herman se ouma se melktert

My ouma se yskasmelktert was altyd die hoogtepunt van ons kuiers. Hierdie is ’n ode aan Ouma Bettie en die wonderlike vakansies op die plaas – ek dink sy sal hou van my sjokolade-kinkel daarby … Kry die resep hier.

FOTO Donna Lewis FOTO Donna Lewis

Franse melktert

Proe die geure van Frankryk en smul aan hierdie lekker Franse weergawe van melktert. Die amandelkors is ook baie lekker vir ander soetgebak. Klik hier vir die resep.

Franse melktert FOTO: Donna Lewis Franse melktert
FOTO Donna Lewis

Wen-melktert

Ons het in 2009 die lekkerste melktert in die land gesoek en dit gekry in tannie Helie Williams van Bellville se weergawe. Kry die wenresep hier.

Tannie Helie se wen-melktert Tannie Helie se wen-melktert

Lees nou

Brownie met net 4 bestanddele

Eet só meer groente

Meeste mense wil hiér eet