• 180 g (1 bottel) Nutella
  • 250 ml room

Klits room tot net voor dit sagte punte vorm. Voeg Nutella by en klits tot goed gemeng. Sit dadelik voor of

hou in yskas tot benodig.

Wenk: Hoe minder jy die mousse klits, hoe sagter sal dit wees.