Ek het geen probleem om te erken dat ek mal is oor die bekende Cremora-tert nie! Hy is heerlik en tuis op my tafel. Ek dollie dit graag op met vars vrugte en regte vanieljesaadjies.

Gee dié tert jou eie stempel, want dit hoort beslis op jou somertafel.

Tert

• 1 x 200 g-pakkie Marie-koekies

• 110 g (120 ml) botter, gesmelt

• 240 g (375 ml) Cremora

• 125 ml suurlemoensap

• 125 ml yswater

• 1 x 385 g-blik kondensmelk

• 1 vanieljepeul, oopgesny en saadjies uitgekrap

• 250 g vars frambose (of enige bessie van jou keuse)

WENK

Jy kan enige vrugte van jou keuse gebruik. Grenadella is ook lekker pleks van bessies.

STAP VIR STAP

Kyk die video hier:

Lees nou

The Rock is ‘Sexiest Man Alive’

7de Laan se Hildegardt deel groot nuus