(12 - 14 kolwyntjies)

Gebruik die basiese resepte vir vanielje-kolwyntjies en vanieljeversiersel, om al hierdie kolwyntjies te maak

  • 36 malvalekkerroomyshorinkies
  • 100 g confetti-versiering

Smeer versiersel bo-op elke kolwyntjie met 'n eetlepel. Druk 3 roomyse in elke kolwyntjie en sprinkel confetti oor.

Wenk: Kyk by jou supermark vir die roomys horinkies.