SARIE kry inspirasie by Die Nataniël Tafel en neem van ons lekkerste resepte uit die argief en verander dit in 'n gesonder opsie! Nou kan jy steeds smul, maar sonder enige skuldgevoelens

Quiche Lorraine

Aartappel-en-cheddarkaas-sirkels

Wortel-en-pekanneut-muffin

Grenadella-roompoeding

Romerige gebakte kaaskoek