(12 - 14 kolwyntjies)

Gebruik die basiese resepte vir vanielje-kolwyntjies en glansversiersel, om al hierdie kolwyntjies te maak

  • 1 x versiersel van glanskersie-kolwyntjie
  • rooi voedselkleursel (hoeveelheid hang af van hoe rooi jy dit wil hê)
  • 46 eetbare narversierings
  • eetbare blinkers
  • 12 tandestokkies, skerp punte afgesny
  • 12 rooi-lint-vlaggies

Skep wit versiersel op kolwyntjies en laat staan 20 minute om te stol. Kleur botterversiersel rooi met voedselkleursel. Spuit 4 rooi lyne oor die kolwyntjie. Sit 4 narre op elke kolwyntjie en sprinkel blinkers oor. Maak vlaggies van lint en tandestokkies. Druk vlaggies in elke kolwyntjie.