(12 kolwyntjies)

versiersel

  • 250 ml Nutella

Volg aanwysing vir basiese resep se beslag. Roer kakao en sjokoladesirkels by. Verdeel mengsel tussen bakkies en plaas in warm oond. Bak vir 15 - 20 minute of tot goudbruin en 'n toetspen

skoon uitkom. Haal uit en laat afkoel voor jy die kolwyntjies versier. Skep lepels vol Nutella bo-op.