• 125 ml room

• 60 ml Nutella

Gooi room in ’n kastrol. Voeg Nutella by en verhit tot Nutella gesmelt het. Gooi in bekertjie en sit warm voor.