Maart se Tert van die Maand is Julie Fourie van Port Elizabeth se heerlike heuning-appeltert. Herman wys jou stap vir stap hoe om dié tert te maak.

Steve Janine Maart voorblad cover

Onthou om die Maart-uitgawe van SARIE vir die volledige resep te koop .