Skep jogurtroomys in wafelbakkie. Maak vrugteslaai van papaja, druiwe, spanspek en grenadella. Skep op jogurt en sit onmiddellik voor.