(vir 1 broodjie)

  • 30 ml gladde laevet-roomkaas
  • 2 snye 100%-rogbrood
  • sowat 6 dun skywe komkommer
  • 1 wortel, gerasper
  • paar ertjie-spruite

Smeer maaskaas op een sny brood. Sit komkommerskywe en gerasperde wortel bo-op. Pak spruite bo-op en maak toe met tweede sny brood.