Gebruik 3 turksvye per persoon – een van elke kleur.

Wenk

Hoe skil ek ’n turkvy

Wanneer al die dorings verwyder is, plaas dit op ’n houtplank. Sny die twee punte af. Sny in die lengte ’n snit net deur die skil. Dop die vrug uit.