4 porsies

  • 4 snye volkoringbrood, gerooster
  • 400 g fetakaas
  • 250 g kersietamaties, gehalveer
  • 400 g artisjokke, heel
  • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
  • vars pietersielie

Plaas fetakaas, tamatie en artisjokke op elke sny volkoringbrood. Geur met sout en swartpeper. Garneer met vars pietersielieblare.