(6 porsies)

Dompel 300 g dun aspersies vir sowat 3 minute in kookwater. Dreineer en laat afkoel. Sny 140 g parmaham in smal strokies. Draai elke strokie om drie aspersies.